|
|||||||||||||||
| vok die army
self net waansinnig met diensplig klaar, was't bietjie van 'n deurmekaar naweek blues situasie die sondag voor louis army toe moes gaan hy het 'n paar poses gegooi met 'n ou lugmag pet. met te trae film vir binne, noodgedwonge under-exposed, tog met dramatiese effek wat 'n onnodige verlies was die army net nie, net mooi vir vokkol goed, 2 jaar in die prime van ons lewens. ek sal die konte nooit vergeef nie nou sit ons met nog meer skuld om te verwerk, asof die ng kerk verhaal nie alreeds vir ewig sal saam sleep nie. en vrees na al die bullshitting forever that they are after me, and even if i don't, it does not mean that they are not ons
het probeer jippo, afswitch, deny of escape. soms het ek geskeme nou maak
ek myself bevok. op so 'n keer het ek hierdie stukkie oor dawid en jonatan
geskryf:
© lemoene 1987 |